当前位置:首页 >> Biker Angel >> 歌曲列表 第1页
Biker Angel

Biker Angel

Die vaardige liedjieskrywer-sanger Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, se jongste album – Biker Angel – is die toonvenster van sy skeppingsvernuf as musikant en skrywer – wat al oor die 200 treffers opgelewer het en bygedra het tot van die land se gewildste kunstenaars se platinumwelslae. Die twaalf oorspronklike komposisies vir sy nuwe album fokus op sy sosiale bewustheid, fyn waarnemingsvermoë, verteltalent en musikale vaardigheid.

专辑歌曲列表

共有12
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!