当前位置:首页 >> Gee Jou Hart N Breek >> 歌曲列表 第1页
Gee Jou Hart N Breek

Gee Jou Hart N Breek

Juan Boucher is gebore in Vereeniging, in die Vaal Driehoek, op 24 Mei 1984. Sy lewe word in 2004 op die ouderdom van 20 onheroeplikverander toe sy meisie, Nadia Potgieter, in ‘n baie ernstige motor botsing betrokke is en in die intensiewe eenheid in ‘n koma beland.Tydens die daaropvolgende twee maande kon hy Nadia net vir kort rukkies besoek en besluit om vir haar iets te gee om aan vas te klou vir dietye wat hy nie by haar kon wees nie. In haar koma het trane oor haar wange gerol en Nadia het sy hand gedruk om te wys alles okay gaan wees.Juan het ‘n goedkoop kitaar en ‘n notaboekie gaan koop en begin kitaar speel en begin om ‘n liedjie vir Nadia te skryf. Drie weke voordat Nadia haarlaaste asem sou uitblaas, het Juan die liedjie “Keep Fighting” vir haar klaar geskryf.

专辑歌曲列表

共有14
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!