当前位置:首页 >> Deurmekaar >> 歌曲列表 第1页
Deurmekaar

Deurmekaar

Sy's nuut, sy's vars, en haar debuutalbum, "Deurmekaar" is hier! Hailey Clark is onbeskaamd Afrikaans, maar verskil in die opsig dat dit 'n internasionale dansvloer-gevoel het. Die album sluit die Top 20-treffer, "Deurmekaar" in. Hou ook jou radio en TV dop vir toekomstige treffers soos "Myne, Maar Hy's Mal", "As die Merkies Blou Gaan", "Stop die Tyd", "I Should've Followed You Home" met Lee Scott (The Voice-faam), en "Jy Werk Weer Laat".

专辑歌曲列表

共有11
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!