当前位置:首页 >> Teen Die Berg >> 歌曲列表 第1页
Teen Die Berg

Teen Die Berg

Hierdie liedjieskrywer van die platteland maak egter mettertyd die besluit om sy paadjie na sukses alleen te loop. Hy stel in 2004 sy debuut solo album, “Teen die Berg,” bekend, en vestig homself verder in die musiekmark met die opvolg CD, “16 Songs.” In 2008 kom Gerhard met “Breekbaar” te vore, ‘n album waarop hy al die liedjies self geskryf het. Die snit “Baby Tjoklits” word amper oornag ‘n groot gunsteling en sy populariteit skiet die hoogte in. Die treffer wen ‘n Vonk Toekenning vir Liedjie van die Jaar, en die album ‘n prys vir Kontemporêre Album in die mansafdeling.

专辑歌曲列表

共有15
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!