当前位置:首页 >> Nuwe Krag >> 歌曲列表 第1页
Nuwe Krag

Nuwe Krag

Al het die sanger en liedjieskrywer Gerhard Steyn ‘n besonder besige en suksesvolle loopbaan én jaar tot dusver, is daar een ding wat soos ‘n paal bo water staan: waar hy sy inspirasie en krag vandaan kry. Sy album, Nuwe Krag, is ‘n viering van hierdie allesoorheersende voedingsbron en verhouding. “Hierdie album gaan nie oor my nie, maar oor die verheerliking van God-Drie-Enig. En om daarmee saam ‘n verskil in my medemens se lewe te maak.”

专辑歌曲列表

共有17
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!