当前位置:首页 >> Afrikaanse Meisies >> 歌曲列表 第1页
Afrikaanse Meisies

Afrikaanse Meisies

In die tien jaar sedert Gerhard se albums vir die eerste keer op die rakke verskyn het, het hy seldsame en gesogte juwele tot die skatkis van Afrikaanse musiek gevoeg en ’n enorme hoeveelheid musiekliefhebbers se harte in die proses gewen.. Dit was voorwaar ’n dekade van vele hoogtepunte vir die platinumbekroonde sanger. Sy aanhangers kan ’n glasie daarop klink en aanskou hoe Afrikaanse Meisies sal voortbou aan Gerhard Steyn se lys van liedjies wat op almal se lippe sal bly..... en dit, is slegs die begin.

专辑歌曲列表

共有21
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!