当前位置:首页 >> So Onthou Ons the Highwaymen >> 歌曲列表 第1页
So Onthou Ons the Highwaymen

So Onthou Ons the Highwaymen

Met hierdie album bring ons nie net van die grootste treffers nie, ons hoop om om te wys dat goeie, sterk liedjies nooit sal uitsterf nie.” So onthou ons… The Highwaymen bestaan uit sestien snitte. Die regisseur was Deon van der Merwe en die verwerkings en meestering is deur Hanalie Burger. Van der Merwe was verantwoordelik vir alle kitare, banjo en mandolien en het ook die finale meng gedoen en die drommer is Vinnie Henrico. Die uitvoerende regisseur is Kobie Koen.

专辑歌曲列表

共有16
1

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

DJ舞曲串烧免费下载网,发布啦!立即体验!