当前位置:首页 >> Elizma Theron >> 视频列表 第2页
Elizma Theron
Elizma Theron is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise. Sy is in Bethlehem in die Vrystaat gebore, maar het haar skoolloopbaan in Kuruman, Noord-Kaap begin en voltooi. Sy het ook in KykNET se sepie, Villa Rosa gespeel. Haar liedjie "Lapaside" was vir verskeie weke die nommer een-treffer op MK89.
新歌MV视频
共有100首






























