当前位置:首页 >> Gian Groen >> 视频列表 第1页
Gian Groen
Gian Groen is die verhoognaam van Gideon Hanekom, gebore in die mid 70’s in Stellenbosch en is vandag woonagtig op Grabouw in 'n plaashuis met verganklike kunssinnige karakter tussen die oorvloedige vrugteboorde. Sy eie stukkie hemel en inderdaad ook sy stukkie skrywers-paradys.
